Aardbewing skud Pakistan

aardbewing’n Kragtige aardbewing wat 7,8 op die Richterskaal geregistreer het, het ’n afgeleë, bergagtige deel in die provinsie van Baluchistan in die weste van Pakistan vanoggend geskud.

Die skudding is honderde kilometers verder, tot in die hoofstad van Indië, New Delhi, gevoel. Geen sterftes of ernstige skade is aangemeld nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.