Adv. Barbie kry vandag parool

Cezanne Visser, ook bekend as Advokaat Barbie

Cezanne Visser, beter bekend as advokaat Barbie, gaan na verwagting Maandag in Pretoria op parool vrygelaat word. Sy gaan onder huisarres geplaas word.

Maroela Media het Sondag berig die departement van korrektiewe dienste het gesê die paroolraad het haar vrylating van Maandag af goedgekeur. Sy dien tans ‘n sewe jaarlange tronkstraf uit vir onsedelike aanranding en die vervaardiging en besit van kinderpornografie. Sy is ook skuldig bevind dat sy bedrog gepleeg het by ‘n kinderhuis. Lees meer hier.

Haar parool word met gemengde reaksies op sosiale netwerke soos Twitter en Facebook ontvang. Party voel sy verdien ʼn tweede kans. ʼn Ene Annie het op Maroela se webwerf geskryf: “Glo sy het haar les geleer.. ! Leef asb nou ‘n kwaliteit lewe! Die man wat met jou kop gesmokkel het is toegesluit. Die keuse gaan nou net joune wees…” [sic]

Ander voel sy moet vir die res van haar lewe boet vir die dade wat sy saam met haar destydse minnaar, Dirk Prinsloo, gepleeg het.

Debbie Biermann het op Maroela geskryf: “Ek stem glad nie saam nie. Ja sy het vieslike goed aangevang maar sy is meer werd buite om te help om soortgelyke kinders te help. Die probleem is BAIE BAIE groter vandag. In ieder geval wie is ek of jy om vingers van beskuldiging rond te gooi!!!!!” [sic]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

22 Kommentare

Elize ·

Debbie Biermann het op Maroela geskryf: “Ek stem glad nie saam nie. Ja sy het vieslike goed aangevang maar sy is meer werd buite om te help om soortgelyke kinders te help.

STEM NIE SAAM NIE……. LEER DIE WêRELD DAAR BUITE NIKS NIE……WAT GAN SY DIE KINDERS MEE HELP? DIE SKADE WAT SY REEDS BEROKKEN HET MET DIE VORIGE SLAGOFFERS?

Trippie ·

Enige normaal regdenkende ouer sal NOOIT sy/haar kind in die hande van ‘n Adv. Barbie toevertrou nie.

Ivor ·

Control your emotions before it controls you emotional queen…

Runaway train, never going back
Wrong way on a one-way track
Seems like I should be getting somewhere
Somehow I’m neither here nor there

Runaway train, never coming back
Runaway train, tearing up the track
Runaway train, burning in my veins
I run away but it always seems the same…

Soul Asylum…

Trippie ·

The best feeling in the world is knowing your presence and absence both mean something to someone.

Trippie ·

King of the jungle, too bad, hier gaan jou prayer nie verhoor word nie.

Gaan loer gerus op die nuutste berig “Egpaar aangeval” !

Ivor ·

Then I pray for a lowering of the high pitch in your voice…sensational queen…

Debbie Biermann ·

Ek wil voorstel dat almal wat vingers wys eerder die fliek “Flight” van Denzil Washington,wat gebaseer is op ‘n ware verhaal,moet kyk!! Daar was genade vir ‘n moordenaar en hy was vergewe!!!

Trippie ·

In daardie geval moet alle moordenaars, hoe wreed ookal, vergifnis ontvang en vrygelaat word. Mense is genadig om te vergewe, MAAR, ek voel steeds, sy moet haar VOLLE tydperk deurbring in die tronk. Ons regstelsel is om van NAAR te raak.

Sou dit jou kind wees wat gemolesteer is, sou jy STEEDS dieselfde gevoel het ? Sou jy steeds jou kind in haar hande toevertrou het ?

Johan ·

Debbie Biermann die staat het haar beskuldig en die HOF het haar skuldig bevind, Laat sy haat tyd in die tronk voltooi. Stop jou new-age, jy mag nie oordeel, stories! (Ek weet sy het op ‘n ander media die kommentaar gelewer)

JAVR ·

Sal enige persoon haar ooit vertrou met hulle kinders? Wil graag weet of Debbie haar kinders (as sy het) sal gaan aflaai by Barbie se huis vir ‘n hele dag en gerus sal voel. Nee jammer as jy met kinders lol is daar net nie vergifnis nie! Hulle kan hulself nie eens verdedig nie terwyl sy wel kan. Hoe geskend is daardie kinders nie vandag nie. En in elk geval Debbie sy kan niks vir kinders hier buite doen nie want sy mag GLAD NIE naby kinders kom nie. Dis die parool voorwaardes. So wat doen sy buite? soek ander slagoffers!

Enid ·

Dit is verskriklik jammer dat sy vrygelaat word. Weereens beskerm ons land se regstelsel die kriminele en nie die slagoffers nie, wat van die (ek dink amper daar was 2 slagoffers) van Adv Barbie wat selfmoord gepleeg het weens die onsedelike dade met hulle gedoen was. Dit wys jou net dat die slagoffers nooit weer ‘n normale lewe sal kan lei nie en Adv Barbie sal ‘n normale lewe lei. Ek hoop haar gewete pla haar so dat sy NOOIT OOIT WEER ‘n normale lewe sal kan hê nie

Bernie ·

Sy is ‘common’. Flou verskoning dat Dirk met haar kop gesmokkel het! ons ALMAL het ‘n eie KEUSE en dit is wat jy met daardie keuse maak, wat die verskil maak. Jammer, sy kry nie my simpatie nie. Ek oordeel haar nie, sy moet haar tyd uitdien en besin oor wat sy gedoen het en hoeveel onskuldige kinders daaronder gely het. Die Bybel se as iets jou pla, kap dit af …. sy moet hare laat toewerk.

Flash ·

Ek sal nogal graag wil hoor wat haar ‘slagoffers’ se reaksie is. Ek was nooit by die hofverrigtinge nie en kon ongelukig nie met enige van die kinder slagoffers praat nie, so ek vra maar aan die wat weet:
Het die slagoffers saamgewerk?
Was dit teen hulle sin?
Is hulle werklik getraumatiseer of is hulle ‘spoiled for life’?
Indien nie, wat het Cezane so verkeerd gedoen?
Rede hoekom ek vra; ons was van jonktyd nogal redelik ge-interesseerd in seks, maar het nooit so oulike advokaat ontmoet wat ons in die dinge kon inlei nie, derhalwe moes ek wag tot ek 23 was vir my eerste seks.
Ek hou nogal van seks en naaktheid, vra maar vir vroulief. Sy is vandag nog net so mooi naak as toe ek haar honderde jare gelede ontdek het. So vergewe my as ek nie soos julle oor seks en naaktheid voel nie.
Ja ja ek weet seks en naaktheid is skynbaar een hengse taboe in die skynheilig waansinnige RSA, maar ek faal heeltemal om te weet hoekom.
So liewe Jaco Griesel, beywer jou liewer vir die ophang van plaasmoordenaars en verkragters as vir ‘n dame wat kinders seksspeletjies geleer het.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.