AfriForum verwerp ANC se uitbuiting van leerlinge

AfriForum neem sterk standpunt in teen die ANC se bereidwilligheid om die belange van kinders se reg tot gehalte onderwys ondergeskik te stel aan eie ideologiese belange. Dit volg na die ANC se Lesedi-gebiedskomitee aangedui het dat hulle Donderdag voortgaan met ʼn protesoptog na die Hoër Volkskool Heidelberg terwyl die matriekleerders van die skool met rekordeksamens besig is. AfriForum ondersteun dus die beheerliggaam van Hoër Volkskool Heidelberg se dringende aansoek om ʼn interdik teen hierdie optog.

Volgens Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, is dit onaanvaarbaar dat die ANC bereid is om kinders uit te buit ten gunste van die bevordering van ʼn eie politieke agenda. Die afgelope twee dae is die ANC herhaaldelik versoek om die protesoptog tot na afloop van die rekordeksamen uit te stel, maar hulle was nie bereid om die toegewing in die belang van die leerders te maak nie. Die skool se beheerliggaam is dus nou genoodsaak om hierdie dringende aansoek om ʼn interdik te bring om te verseker dat die matrieks, asook die ander leerders van die skool, nie ontwrig word nie.

AfriForum is ten gunste van vryheid van spraak en protesoptrede binne die raamwerk van die wet, maar wanneer sodanige optrede nie ʼn sake van kernbelang, soos die welstand van kinders, gehalte onderrig en die ongestoorde skryf van rekordeksamenvraestelle in ag neem nie, is optrede daarteen noodsaaklik.

Die aansoek sal vanmiddag in die Noord-Gautengse hooggeregshof aangehoor word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

Kaspaas Breekwater ·

Ek sal nooit die donker volk kan verstaan nie. Is hulle dalk net op aarde om ons geloof te toets ??? Ek weet nie.

Trippie ·

Goeie middag Kaspaas !

Jy mag dalk reg wees, maar nog ‘n moontlikheid waarom hulle hier is, om ons siele te versondig met hul teenwoordigheid.

… en die hele gedoente oor een swart nerfie ! Nuus vir Cosatu, die Blankes gaan ook opdaag.

Groetnis

Kaspaas Breekwater ·

Trippie – ek raak party dae net so moedeloos – orals oor die hele wereld is dit die dinker volk wat net alles wil he, en net alles wil doodmaak/vernietig. Gaan lees maar enige internet koerant. Miskien moet ek minder koerantlees.

Seg Net ·

Dag seg Kaspaas, lekker om jou raak te lees. Ja die steenkool mannetjies is hier om vir satan mense te werf. Waar hulle is moet jy die ergste verwag. As hy nie kwaad gedoen het nie is hy op pad om kwaad te gaan doen. Hy moet sy doepa van daaglikse misdaad inkry. Kom gesels saam op Praag.

H J Bester ·

Dis inderdaad waar, ons geloof word getoets en in meeste gevalle word ons te lig bevind omdat ons die treitering van die barbare nie kan weerstaan nie. Is dit die Vader se manier om ons net nog meer vasberade te maak om wel Sy Woord te gehoorsaam naamlik om die groot gebod, naamlik die gebod van Liefde te gehoorsaam. Dis ‘n vreeslike toets maar sal ons dit tog moet gehoorsaam. Wat ons dalk nie weet nie, is dat Hy ons die krag daarvoor sal gee !

Ver Van Ryn ·

Ek dink nie die ANC gaan gestop word hier nie. In 2007 (Of was dit dalk 2006?) was daar onderwysers wat gestaak het in Pietermaritzburg. Tydens die proef-eksamens het hulle buite my ou skool, Hoërskool Voortrekker, gesing en gedans en op hul motors se toeters gelê. Die betogers was minder as 20m van die saal af waar die matrieks geskryf het en het groot steuring veroorsaak. Daar was selfs klippe gegooi na die saal toe. Als omdat ons onderwysers “gewyer het om deel te neem aan die staking”. Hoeveel ander voorbeelde van Afrikaanse skole is daar nie wat deur ‘n klomp Afrikaans-Haters vertrap word nie??? Dis belaglik man!

Ek wil sê die polisie moet die skool oppas, maar ons het gesien wat hulle toe instaat is by Marikana. Die GEMEENSKAP moet hierdie kinders oppas. Die ouers en Afrikaans-liefhebbendes mag nie toelaat dat ons toekoms vertrap word vir politiese gewin nie. AfriForum moet eerder ‘n anti-ANC betoging op die been bring wat die betogers se pad versper en die toekoms van hierdie leerders ‘n bietjie verhelder!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.