Agt vas vir moord op bejaarde egpaar

Argieffoto

Argieffoto

Agt mense is Dinsdag in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn bejaarde paartjie, John Morrison (72) en Hester Noble (68), van KwaZulu-Natal. Noble, wat aan emfiseem gely het, is met die pypies van haar suurstoftenk verwurg.

Kapt. Thulani Zwane, ʼn polisiewoordvoerder, het gesê die paartjie se bure het verlede week op hul liggame in hul huis in Shongweni Valley afgekom. Morrison is met ʼn stuk draad verwurg. Daar was ʼn voorwerp in sy mond gedruk en sy hande is agter sy rug vasgebind.

Hul huis is geplunder en hul voertuig is gesteel.

Die agt verdagtes is Dinsdag in die vroeë oggendure aangekeer. Vier van die agt mans word van moord aangekla en die ander vier word aangekla van die besit van gesteelde goedere wat aan die paartjie behoort het.

Die agt verdagtes verskyn Woensdag in die Pinetown-landdroshof.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

10 Kommentare

Justi ·

Dit neem agt mense om die bejaarde paartjie te vermoor? Hoe verskriklik braaf van hulle! Die uitvaagsels. Swakkelinge.

Laetitia ·

M,a,w, se liewer niks, Dan is ons mos gewild by hulle ne!!!!!!!!!!! !

AmY ·

Ja ai. Hulle soek omtrent ons bloed!!! Dit maak my so bang. Wie weet of ek nog môre hier gaan wees om kommentaar te lewe? Ek sê nou die dag dat jaaaare terug het jy net vir jou lewe gevrees as jy iemand iets vreesliks aangedoen het, of vyande gehad het. Nou maak hulle jou sommer net dood vir ‘n selfoon en ‘n paar rand.

Maar toe onthou ek… hulle is die vyand. Al verskil, ons het hulle niks gedoen nie.

Trippie ·

Amy en Justi – mens kan hul geensins MANS noem nie, opdrifsels of drek is die naaste aan die waarheid ~~~~ weet julle, ek kan my nie die angs en spanning van die twee mense in dink wat vooraf gegaan het nie !!!!

My bloed kook hier waar ek sit.

Seg ·

Indien ek hier moet kommentaar lewer en seg hoe ek voel word ek verban en toegesluit. Hoe seg hulle swyg is ook ‘n antwoord en ek dink in hierdie geval sal ek dit wel toepas. Sterkte aan die persone se familie. Ek het ook ‘n broer verloor wat deur swartes vermoor is en ‘n oom in ‘n plaasmoord deur raai wie SWARTES.

leon ·

As zuma enige iets omgegee het vir blankes en plaas boere het hy lankal iets gedoen. We’ll hy het iets gedoen!!! Die komando’s weggevat die onnosel. Lyk my hys ook breindood

john noble ·

The facts are inaccurate, four people entered the home, four were arrested for dealing in stolen goods. all the best john Noble (son)

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.