Agtjarige Jemeense bruid sterf ná huweliksnag

Kinderbruide

Kinderbruide

Menseregteorganisasies het geskok gereageer nadat ‘n agtjarige Jemeense meisie gesterf het weens inwendige beserings wat sy tydens haar huweliksnag opgedoen het. Volgens die plaaslike media hou die inwendige beserings regstreeks met geslagsgemeenskap verband.

Die meisie se stiefpa het haar vir sowat $3 000 aan ‘n Saoedi-Arabiese man as bruid verkoop.

Die Jemeense sentrum vir Menseregte beywer hom daarvoor dat die minimum-ouderdom vir huwelike tot 18 jaar verhoog word, maar alle pogings is tot dusver deur Islamitiese politici gekeer. Kinderhuwelike kom gereeld in dié land voor.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

33 Kommentare

Amy ·

Siek siek siek!!!! Die arme kind. Sy is nou op ‘n beter plek, en die volwassenes sal eendag rekenskap moet gee, of dit nou hulle siek kultuur is of nie. Dis flippen barbaars man!!!

En die kind se pa verdien die doodstraf.

Emperor ·

Die kind is geensins op ‘n beter plek nie. Vir tyd en wyl lê sy in die grond en vrot, tot die oordeels dag, en dan gaan sy ook maar hel toe omdat sy die geloof van Satan aangehang het! Die Stiefpa en die idioot wat haar verkrag het, gaan ook reguit hel toe! Dis nou maar die nadeel daarvan as jy die geloof van Satan aanhang!

Willy ·

Verkragting in ‘n Islam land is strafbaar met die doodstraf. Hierdie is niks anders as verkragting nie so die man moet mos gestenig word. Die ou gebruik word mos toegepas.

H J Bester ·

Dis juis die Islamitiese politici wat keer dat die ouderdom verhoog word na 18 jaar. Hulle vind dus geen fout met die huwelik met ‘n agt-jarige dogtertjie nie – en dan maak die Islamiete daarop aanspraak die Islam ‘n godsdiens is – vir my meer ‘n kultus.

Erich Goosen ·

Dis die irrasionele voorskrifte van Moslemlande wat hier duidelik geillustreer word, behoort deur alle regdenkende mense veroordeel te word. Sommige van die voorskrifte en gebruike is so eng en onbuigsaam dat dit aan die lagwekkende grens. Hulle is behep met allerlei formalistiese en soms onverdedigbare gebruike en kyk die verfoeilike gevolge heeltemal mis. Waarom maak hul bohaai oor die logos van biermaatskappye op sportmense se hemde en die wyse waarop hul kos voorberei moet word, waarom het net hulle gebedekamers by lughawens (dalk het hul ‘n ingebore vrees vir die vaardigheid van die infidel vlieeniers). Die ekstremiste onder hulle maak geen geheim daarvan dat hul nie sal rus voordat Islam die wereldorde oorgeneem het nie. Alle nie-moslens en ook die gematigde Moslems behoort hul stemme te verhef teen die primitiewe en barbaarse gebruike van kinderhuwelike.

Waaksaam ·

eina pyn .. kan net dink wat die arme kind deur gegaan het – Shame man :'(
Dis barbaars …. op daai ouderdom seker nog nie eers begin mentrueer nie – nog pure KiND !! … Dis siek verby – en dit vir $3 000 – hoop haar pa is nou gelukkig met homself !

Seg Net ·

Wettige kinder verkragting, niks anders nie. Kan die Wêreld hof nie in sulke gevalle ingryp nie? Geen land behoort dit toe te laat nie, dit is mos ‘n misdaad teen die mensdom.

Stomgeslaan ·

‘n Kind van 8 en ‘n volwasse man…. dit kan mos nie!!! Pure logika vertel jou mos die kind is nog nie ligaamlik reg vir wat verwag word van ‘n getroude vrou nie!! Buiten vir die fisiese onmoontlikheid, is die kind mos nog glad nie reg vir die huwelik nie. Ai, niks anders as wettige kinder seksuele mishandeling!

Wena catherina Coetzee ·

Gmf…………..Tsk…………….Is die blixem nou mal ……….N Agt jarige is nog pure baba……onderontwikkel van onder…….Hy moes dit tog geweet het so n “robbies”……..Ek is nou so ontsteld…..jy kan toor met my so kwaad is ek…….:(

GB ·

Siek, uiters siek om ‘n kind so te verkrag in die ergste sin!! Dan noem hulle dit ‘n “godsdiens”!?

Trippie ·

Vuurtjie, ek dink 4 van my replieke is vandag al verwyder … Tsk, snik-snik !

H J Bester ·

Dis omdat julle sulke snert skryf en dink die lesers moet dit lees. Skryf tog asb iets konstruktiefs wat die moeite werd is om te lees !!

Seg Net ·

Vuurmannetjie ek wil nie eers meer hier kommentaar lewer nie. Myne verdwyn ook soos mis voor die son. Op Praag is dit beter, maar die nuus is maar skraps daar. Gaan probeer.

Trippie ·

Sien nou net, myne op hierdie selfde berig is OOK verwyder, ek het twee replieke gelewer.

Arrrrrgh !

dorothy ·

Net die ware God sal eendag oordeel kan vel en my God sal so barbaarse daad straf. Ons kindertjies word daagliks aan barbarisme blootgestel! Mense versaak mekaar

Jasper ·

Die land waar dit gebeur het is n verpestelike rowersnes. Ek kon nou nog nie uitvind wat van die S.A man en vrou geword het wat so 2 maande terug daar ontvoer was nie. Weet iemand dalk ? Gaan lees wat vang hulle aan met die hordes Ethiopiërs en Somali’s wat die land as deurgangsroete gebruik oppad na beter werksgeleenthede.

akram ·

Dit is skokkend. Ek self is n Moslem, maar dit dreis in teen die normale denke van n mens. Dit is “normaal en aanvaarbaar”, maar logika moet ook darm n rol speel. Ek ondersteun my geloof, maar die radikale wat die wette wil maak en breek soos dit hulle pas, dit staan die meeste nie aan nie. Ongelukkig is dit daai klein groepie wat ons in n blik druk. Nie almal van ons wat Islam volg, is so nie. die meerderheid wil vrede he, sulke dinge is barbaars en onaanvaarbaar. Self in die mees radikale denke, gloe ek, is daar mense wat dit veroordeel. Mens kan nie so iets goed praat nie. maak nie saak wat jou oortuiging is nie.

Mia ·

Akram, dis nie die radikale wat jou godsdiens ‘n slegte naam gee nie. Jou heilige Mohammed was self ‘n pedofiel. Hy het met ‘n sesjarige meisietjie getrou en vir die eerste keer by haar geslaap toe sy 9 was. Net ‘n jaar ouer as die kind waaroor die berig gaan. So hierdie man doen niks anders as wat jou heilige Mohammed gedoen het nie.

Gert Malan ·

Baai vuurvreter, en sommer baai Trippie ook. Julle is regtig vervelig. Hier sit ons met ‘n walglike storie en julle top oor nonsens. Ek hoop julle vind ‘n vreudevolle tuiste by Praag. Baaaaaaaaaaai!!

JAVR ·

As die storie so walglik is hoekom top jy dan oor die “nonsens” wat Trippie en Vuurvreter praat? Top oor die storie Gert! Dit is walglik!!!

christine Naude ·

Ek kan nie glo ‘n pa kan so n monster wees om sy kind te “verkoop” aan so ‘n vark nie…wat het die pa gedink wat gaan die monster met sy dogtertjie doen? mooi oppas? pa en die monster moet altwee gehang word

ilse ·

Gaan die mense regte vegters dit ooit gestop kry? Aangesien hierdie praktyk kastig agter tradisie skuil -en nie vir wat dit is openlike pedofiele nie wat daarmee altyd wegkom ! Siek siek siek

jacobus van tonder ·

ek is bly ek glo in die ware God en Sy Seun Jesus , my Woord verag sulke barbaarse optrede, ek is bly ek hoef nie eendag voor God en Jesus verantwoording te doen oor so iets nie, maar sal graag by wil wees met die oordeelsdag, ek wonder of mohammed dit sou goedkeur, gelukkig kan ons niks vir God wegsteek nie, dis ‘n siek spul en dan word ons die sogenaamde ongelowiges genoem, deur na die optrede te kyk weet ek dat my geloof in Jesus reg is en dat ek op die regte pad is, wraak kom ons nie toe nie, ons moet maar aanhou bid vir die mense in Jesus se Naam!

jacobus van tonder ·

wat ek nog wou byvoeg is dat hierdie optrede enige twyfel uit enige persoon se kop moet laat verdwyn wat nog twyfel in die Woord van God, bloot omdat my Bybel nie moord en verkragting goedkeur nie, as daar nog enigiemand daar buite is wat tussen ‘n keuse van Christenskap en ander “gelowe” is moet hierdie optrede jou oë oopmaak, die einde is in sig en jy moet 100% seker wees waar jy gaan opeindig, almal kry die ewige lewe dis egter jou keuse waar jy dit gaan spandeer, bid vir hierdie mense, en ek weet dat daardie kind nou op Jesus se skoot sit, want haar geloof is nie haar skuld nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.