ʼn Driejarige seun van Kaapstad is dood nadat ʼn agtjarige seun hom met ʼn stuk draad doodgesteek het.
“Liyabona Mgxebo, die slagoffer, is met ʼn stuk draad in sy kop gesteek terwyl hy met ʼn maatjie gespeel het. Hy het die volgende dag in die hospitaal aan sy beserings beswyk,” het lt.kol. André Traut, ʼn polisiewoordvoerder, Donderdag gesê.
Die voorval het Maandag in Mfuleni plaasgevind.
Die agtjarige is in die sorg van sy voogde vrygelaat terwyl die ondersoek voortduur.
Sommer klein-klein al misdadigers!!!
Nee o genade tog … laat die vraag by my ontstaan, waar kry die 8-jarige die draad – hoekom lê sulke goed rond of ten minste, waarom is dit nie buite bereik van kinders geplaas nie.
Die berig meld nie of die kind en kleuter slegs gespeel het, en of dit met opset gedoen is.
By die koöperasie.
Dit is soos hulle in hulle kultuur opgevoed word,messteek en klipgooi is al oorerflik!
Maroela wou nie my kommentaar by n soortgelyke berig plaas nie. Ek probeer weer.
Leon om by jou aan te sluit. Ek het hoeveel male al ondervind dat hierdie mense nie dieselfde humor as ek en jy kan deel nie. Probeer n grap met een maak en hy word kwaad vir jou.. Dan het ek al aanskou waar die kinders n muis of padda met klippe doodgooi. Nadat die ding klaar dood is, word aangehou tot die bloed en derms spat, dan moet jy hoor hoe lag die klomp. Dit is hulle idee van humor.
Jasper ons Afrikaners is mense wat van humor hou en dit is in ons in om die snaaks in baie goed raak te sien, so ek stem saam, ons mag maar lag in hierdie sieklike samelewing.
Hy is in opleiding en doen nie te sleg nie
WAAAAAAAAT????????? Ek stem met almal hier bo saam. Gebore misdadiger. Goeie genade, 8 jaar. Tjo tjo tjo. Het die stuk draad rondgelê? Het die seun die stuk draad by hom gehad, omdat hy dalk geweet het hy dit gaan nodig kry? Nee kyk, wat te erg is is te erg. WOORDELOOS.
Ek stem saam jou Seg, hy doen glad nie sleg nie. Klein, maar al reeds ‘getrein.’.