ANC vol hoop om Potch-tussenverkiesing te wen

Inwoners van die Tlokwe-munisipale gebied in Noordwes, wat Potchefstroom insluit, het die geleentheid om te verseker dat die ANC ʼn tussenverkiesing wat vandag [Woensdag] daar plaasvind, te kan wen, het die party gesê.

“Vandag se tussenverkiesing is nog ʼn geleentheid vir die mense van die Noordwes-provinsie om te verseker dat ʼn oorweldigende oorwinning die ANC toekom,” het Kenny Morolong, ʼn woordvoerder van die ANC, in ʼn verklaring gesê. “ʼn ANC-oorwinning sal verseker dat die provinsie, onder leiding van die ANC, aanhou om dienste aan die mense van Noordwes te lewer.”

Die tussenverkiesing kom nadat ʼn mosie van wantroue teen die munisipaliteit se voormalige burgemeester, Maphetle Maphetle, tydens ʼn onlangse vergadering ingedien en aanvaar is. Dit was die tweede keer wat hy ontsetel is en deur DA-raadslid Annette Combrink, as burgemeester vervang is.

Ná Maphetle die laaste keer ontsetel is, het die ANC se dissiplinêre komitee 14 ANC-raadslede geskors omdat hulle glo die mosie van wantroue ondersteun het. Vandag se verkiesing word gehou om die 14 plekke in die raad te vul.

Intussen word daar berig dat die ANC Dinsdag verskeie wyke besoek het “om na die mense se behoeftes te gaan luister”. Hulle het ook glo tydens dié besoeke, kospakkies aan inwoners uitgedeel.

Die tussenverkiesing vind in Wyk 9 in Tlokwe, en agt ander wyke in die provinsie plaas.

Die ANC, DA, Cope en APC ding om Wyk 9 mee.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Stoere Boer ·

Stemme word “gekoop” met kospakkies want die meeste dink net aan vandg. As hulle die kospakkies sien dink hulle dit gaan elke dag gebeur

Seg Net ·

Boer dit is presies wat hulle doen en ek kan nou vir jou seg dit werk soos ‘n bom. Bobbejaan dink mos nie verder nie.

Kaspaas Breekwater ·

Hulle het seker by Robert Mugabe aangeklop vir “eerlike en opregte” advies om seker te maak hulle wen die een terug.

Paul ·

Hulle koop nie stemme nie, hulle steel dit, want steel, moord en verkrag is in die gene. In hulle kultuur word jy byna doodgeslaan as jy steel en jy word gevang, nie omdat jy gesteel het nie, maar omdat jy gevang is, dis hoe hulle koppe werk. Ons moet seker ook toegee dat hulle uitgeslape is.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.