Angela Merkel in ski-ongeluk beseer

Angela Merkel

Angela Merkel

Angela Merkel, die Duitse kansellier, is beseer toe sy in Switserland geski en geval het.

Haar woordvoerder het Maandag gesê sy het haar afsprake vir die volgende drie weke gekanselleer.

Steffen Seibert het aan verslaggewers gesê Merkel het haar pelvis gekraak en moet so lank as moontlik stil lê. Sy sal tydens dié periode van die huis af werk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Peter Says ·

Ai tog Angela, los die gevaarlike goeters/sport vir die jongklomp. Brug is n baie beter opsie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.