Apple en Samsung kry beide bloedneus

Samsung en Apple is deur ‘n geregshof in Seoel gelas om van hul produkte uit die mark te onttrek omdat hulle beide mekaar se patentregte geskend het.

Samsung moet onder meer sy Galaxy S, de Galaxy S II en de Galaxy Tab onttrek, terwyl Apple iPhone 3GS, de iPhone 4 en de iPads 1 en 2 moet onttrek.

Beide is met klein, simboliese bedraggies beboet omdat dit oor verouderde tegnologie handel. Kenners meen hierdie uitspraak hou geringe implikasies in, anders as in die VSA waar selfs ‘n neutrale uitspraak as ‘n oorwinning vir Samsung beskou sal word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.