Baba se erg verminkte liggaam in JHB gevind

Argieffoto

Argieffoto

Die liggaam van ʼn erg verminkte baba is Woensdag in Johannesburg aangetref.

Volgens ao. Kay Makhubela, ʼn polisiewoordvoerder, is die baba se liggaam sonder bene en arms aangetref en kon die geslag en ouderdom van die baba nie bepaal word nie.

“Die baba is in ʼn oop stuk veld in Braamfischerville in Soweto aangetref,” het Makhubela gesê.

Die polisie doen ʼn nadoodse ondersoek om meer inligting te bekom. Makhubela het inwoners gevra wat enige inligting oor die voorval mag hê, om met die Dobsonville-polisiestasie in verbinding te tree.

– SAPA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

17 Kommentare

Eben ·

Jaaaaa my onverbleikte mede broers en susters in Suid Aapland Die kind is lankal muti …..

JAVR ·

Ja nes die voëls! Ag nee man hoe kan enige iemand dit oor hulle hart kry om ‘n ou klein babatjie se handjies en voetjies af te sny???? NEEEEEEEE

Seg Net ·

Ek glo nie daar is een tipe of soort moord, indien mens dit so kan noem, wat nog nie deur hierdie swart wrede barbaarse plaffers van hierdie land nog nie gepleeg het nie. Hierdie gemors het geen gevoelens, gewetens of enige iets menslik in hulle nie.
Hulle word nie afgeskrik deur wetgewing, die polisie of die aangesien hier nie geskikte staf vir sulke misdaad is nie en die polisie hulle nie kan stop of vang nie.

JAVR ·

Stem met jou saam! (o koek, nog vies vir jou oor die swartgatlap!)

Angelus ·

Antie lekker uitgevang..Hierdie kommentaar is v, “Vuurvreter” gecopy en paste!!!! Nou hoe word dieselfde woorde niie by hoekom word hy nie ge- query nie maar sy woorde word ge-query as ek dit copy/ paste?????

Angelus ·

Ek wag dat jy my moet antwoord. Waar is die verskil in sy bewoording wat dan nou kwansuis verander moet word.

G@TVOL ·

Die satan is in die mense, besig om te werk, daar is eenvoudig net mooi niks woorde vir hierdie daad nie,,,, Suid Afrika sal moet wakker skrik en begin saam staan teun die wreedheid. Dit is mos n crime against humanity ( vkn doodstraf vir hulle almal)

JAVR ·

Weet jy ek dink tot satan het second thoughts as dit by die lot kom. Nee hel hulle sit hom ore aan en leer hom ‘n paar truuks!

Willy ·

Jy is so reg JAVR. Dis goed dat hy leer want dan kry die volgende lot net meer op hulle m%^r wanneer hulle daar gaan beland.

Amy ·

Die arme babatjie. Daar hy/sy moes sterf vir ‘satanitiese rituele’. Mag die barbare betaal vir die barbarse daad. Ek hoop werklik die babatjie was dood toe hy/sy uitmekaar gesny is.

JAVR ·

Oe moenie eens dit sê nie!!!! Dis verskriklik om net daaraan te dink!

Vas Vat ·

Hierdie muti moordenaars word nooit gevang nie,hierdie is net die oortjies van die seekoei,hulle pleeg daagliks hierde walglike dade.

JAVR ·

Lekker slaap my mensies. Gesels weer more! Segnet, gedra jou as die son sak! Dit help nie jy probeer swart raak as die son ondergaan nie, want jou intelligensie sak nie saam met die son nie!

Jasper ·

Ek haal aan wat ek iewers in die laat 80’s in n Afrikaanse dagblad gelees het: n Opname by MEDUNSA het getoon dat 45% van die studente wat medies studeer, steeds glo aan toordery, en Sangomas.

Red n nasie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.