Baba steeds soek na oppasser hom glo ontvoer

Kgosientsile MarobeDie polisie soek steeds na ʼn ses maande oue baba wat glo Maandagoggend deur sy oppasser van ʼn huis in Pretoria-Noord ontvoer is.

EWN berig dat die ses maande oue Kgosietsile Marobe steeds soek is. Marobe se ma, Mita, het Maandagoggend die radiostasie 702 gebel en gesê haar seuntjie en sy oppasser word vermis van hulle huis in Hesteapark. Marobe se selfoon, ʼn paar duisend rand en die huis se sleutels word ook vermis. Marobe beweer dat die oppasser ʼn SMS gestuur het en R45 000 eis vir die baba se veilige terugkeer. Volgens berigte is die oppasser nie in Januarie haar salaris betaal nie.

Lees meer hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.