Die pa het kort tevore, in ‘n poging om die hospitaal betyds te haal, by ‘n polisieptarollie verbygejaag. Die jaagtog het voor die hospitaal in Dandenong, ‘n voorstad van Melbourne, geëindig.
In plaas van ‘n boete het die pa, Sehya Ing gelukwensinge met die nuwe aankomeling by die polisie gekry. Ma Metahouk (25) en dogter is gesond.
Bronne: ABC News, Trouw.