Baba verdrink in Noordwes

Argieffoto

‘n Eenjarige babaseuntjie het in Swartruggens in Noordwes in ‘n emmer vol water verdrink.

“Die ma van die baba was glo besig om in die huis kos te maak toe die babatjie weggekruip het,” het kapt. Adele Myburgh, woordvoerder van die polisie, gesê. “Die seuntjie is Vrydagmiddag in die emmer opgespoor toe die ma hom begin soek het.”
‘n Geregtelike doodsondersoek sal gedoen word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.