Babadogtertjie, boetie verkrag

ʼn Vier maande oue babadogtertjie en haar sewejarige boetie is die naweek in Ceres in die Wes-Kaap verkrag.

Lt.genl. Arno Lamoer, Wes-Kaapse polisiehoof, sê die baba het saam haar ouers in ʼn bed geslaap toe sy glo deur ʼn man gegryp en verkrag is. Haar boetie is ook verkrag. Lamoer sê die man het glo saam met die ouers in die huis gewoon ten tyde van die voorval. “Die kind is tans in die Rooikruis-kinderhospitaal waar sy rekonstruktiewe chirurgie ondergaan het en waar sy nog vir ʼn lang ruk sal bly,” het Lamoer aan verslaggewers gesê tydens ʼn polisiegedenkdiens wat Maandag in Kuilsrivier gehou is. “Soos julle kan sien daar is ʼn siek samelewing daarbuite. Sommige mans kan nie verantwoordelikheid neem nie en ons moet seker maak die persoon word in hegtenis geneem.” Lamoer het nie meer besonderhede bekend gemaak nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

29 Kommentare

natasha ·

Jis ds siek man.sulke mans hoort agter tralies soos in vi lewenslank

Pieter Potgieter ·

Nuwe wet nodig sny af sodat daar niks oorbly. As daar niks is kan hy niks doen. Sommer sy vingers ook.

Erika ·

NEE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Kap af, nie eers afsny, kap af!! Pieter ek stem saam jou, sny sy vingers een vir een met stomp mes af. Siek rubbish.

Theresa Buitendag ·

Kan daar nie ‘n petisie opgestel word wat eis dat die regering die doodstraf her-instel nie? Die kriminele leef in weelde in tronke of loop vry rond terwyl wetsgehoorsames hulself in hulle huise moet toesluit om veilig te wees.

EBTfan ·

Solank die land regeer word deur wie dit regeer word, Sal dit nie gebeur nie.

Riaan ·

Wil jy vir my sê dat twee klein kinders verkrag word in een huis, maar ma en pa word nie wakker nie, vat hulle saam as julle die monster vang. Kyk of hulle nog slaap as die tronk se bestes hulle vat.

johan ·

sny af nee en inhegtenis neem nee sit hulle op die plein dat die gemeenskap hulle kan doodgooi met klippe die honde n hond is beter as die goed die regering slaap wag tot hulle kinders dit oorkom

Kaspaas ·

Die donker volk bly maar ‘n barbaarse spesie. Die regering sal nooit weer die doodstraf instel nie, want dan sal hulle hul eie kieserskorps uitwis. (Dit is mos nog een van FW/PW se nalatingskap juweeltjies om die doodstraf af te stel – dit was nie die ANC wat die doodstraf afgeskaf het nie)

Hendrik ·

“Sny sy geslagsdele af! Sny sy vingers sommer ook af! ONS SOEK BLOED!” Mense is julle werklik so sleg soos die verkragter om so gou om na bloed te roep??? Laat die skuim sy lot kry, maar waarom moet ons onsself vuil maak om hom te straf? Daar is net Een wat mag straf en wat sal straf.

Het enige van julle wat so vinnig na bloed roep al ooit ‘n mens se vinger probeer afsny? Of het julle al gesien hoe ‘n lewende wese se liggaam ruk as die lewe verdwyn?

Ek stel voor die persone wat so na die bloed van onreg dors moet self die onreg pleeg, laat julle die verkragter se vingers afsny en die tou om sy nek hang. Ek skaam myself dood om te weet ek kom in aanraking met mense soos julle, al is dit elektronies.

Stoere Boer ·

Hendrik, ek stem saam dat dit nie ‘n maklik is om iemand se lewe te neem of sy vinger sommer net af te kap nie of so is dit vir ons normale mense. Maar wat van die abnormale mense wat erger as barbare tekere gaan en juis dit waarteen jy is op arme onskuldige kinders toepas. Miskien het hy nie iets afgensy nie maar hy het wel die liggaam geskeur wat net so erg is indien nie erger. Ek dink wat meeste bedoel is nie letterlik afsny maar amputeer wat hulle gebruik om ander te vernietig. Wag tot dit met een van jou mense gebeur dan wil ek graag hoor of jy nog so rustig gaan wees.

Hendrik ·

Ek weet nie of daar baie mense in hierdie land is wat nie iemand ken of verwant is aan iemand wat so “geskeur” is nie, hierdie monsters se dade raak baie mense. In my ervaring praat meeste mense nie van ‘n steriele operasie waar die geslagsdeel verwyder word nie, maar van stomp botter messe en geroeste lepels.

Ek sal heel waarskynlik erger te kere gaan, maar ek hoop daar sal iemand wees om vir my te sê ek is besig om dinge te ver te vat.

Ek propageer nie ligte vonnise vir monsters nie, inteendeel dink ek verkragters moet lewenslank sit in afsondering. Die rede hoekom ek sê die bloed-roepers moet self die tou hang en die saag vashou is omdat hulle gewoonlik verwag iemand anders moet dit vir hulle doen, want hulle wil nie hulle mooi skoon hande vuil maak nie.

michelle ·

SIES SIES SIES!!!!! Hierdie wereld is verby siek!!! Ek voel sommer naar!!!!!!

HELENA SEABORNE ·

grootste pot snot wat ek nog gehoor het. hu gryp iemand i baba by die ouers uit die bed en verkrag ha, en ha boetie. dit gaan mos i geskreeu afgee. mmmmmmmmmmmmmm laat my wonder of dit werklik i ander man was.

Ben ·

Die is verby siek – hoe keer die ouers nie?! Hul klink vir my net so verantwoordelik!

LILLY DE BEER ·

Wat nie vir my sin maak, die persoon het die babatjie gegryp en verkrag, wat het die pa of ma gedoen om dit te vermy? Ek dink hulle almal die pa en ma is siek verby! Daai kinders se lewens is vernietig vir die res van hulle lewe en die ouers moet nooit vra hoekom, want hulle is die oorsaak! Ek sou daai man dood geslaan het as hy aan my kind gevat het, en ek sou sy dinges met ‘n stok afgekap het voor hy hom in daai klein babatjie ingevorseer het.

leana ·

Nee! Liewe Genadige Vader, wanneer gaan hierdie afskuwelike dinge einde kry!

Carin ·

Vader, wees net daardie arme kindertjies genadig wat nou fisies geskend is vir die res van hulle lewens.

Die Bybel se die oordeel kom ons nie toe nie maar dieselfde Bybel se ‘n oog vir ‘n oog en ‘n tand vir ‘n tand.
Bring die doodstraf terug vir verkragters en moordenaars. Lewenslange tronkstraf is nie eens naastenby ‘n opsie nie – sodat ons belastingsgeld die vuilgoed voer en vertroetel terwyl die arme kindertjies se lewens verwoes is.
Hang hulle.

Elda Fourie ·

Ek stem saam, iets klink nie reg nie! Hoe weet die ouers die kind was gegryp? En ja dit sou n geskreeuery afgee! Die meeste van die boodskappe hier onder is feite! Maar die regering sien dit nie so nie. Doodstraf het almal eentyds op hulle plek gehou. Seker sal hulle nasie drasties verminder as dit toegepas word. En wie sal dan nog vir die regering stem as hy vir die galg wag? Gee daardie man vir die kleurling vroue in rooi Els, hulle sal met hom afreken.

Jan v Niekerk ·

Ek stem so saam met jou die doodstraf moes al lankal ingetree het ma nee wie luister !!!!

Ina rademeyer ·

ons as vroue en moeders in hierdie land is besig om gatvol te raak vir die geweld teen vroue en kinders….niemand gee n tiekie om nie….

Jan v Niekerk ·

Ek glo sulke mense moet hard gestraf word . Weet nie hkm hul nie die doodstraf in bring nie . Nee nou moet hul lewenslank ini tronk bly en ons tax payers moet hul nog ini lewe hou . Siek mense bring die dood straf trug . Jan

Gert Malan ·

Jou siek monster, ‘n dier doen dit nie eers nie. Maar ag, word hy gevang gaan hy tronk toe, die Staat (eintlik ons) betaal vir sy regskoste, hy het ‘n “royal time” in die gevangenis met ‘n goeie vooruitsig om sommer gou-gou weer op parool te wees. Ek wonder wat sal skeeloog Zumpie se of maak indien dit een van sy familielede is?

Paul ·

Sjoe Carin, ek wil nie ‘n argument aan die gang sit nie, maar ek bevraagteken jou stelling dat die Bybel sê: “‘n Oog vir ‘n oog en ‘n tand vir ‘n tand” wil jy nie net vir ons lesers sê waar in die Bybel staan dit. As jy nie weet nie, is dit net so gevaarlik om so ‘n stelling te maak, want dan verkrag jy God se Woord!! Jesus sê: “Draai die ander wang, stap die tweede myl, gee ook jou onderkleed as hy jou bokleed vra”. Ek stem saam dat die gereg sy gang moet gaan, hierdie ou, wie hy ookal mag wees verdien om die swaarste straf denkbaar opgelê te word. Mag dit so wees!!!

SANET ·

EK IS REGTIG SO JAMMER OM TE HOOR VAN HIERDIE ENGELTJIES WAT SO MISHANDEL WAS DEUR ‘N SIEK MONSTER. BRING TERUG DIE DOODSTRAF. DIT IS TYD DAT ONS MENSE BEGIN OPSTAAN TEENOOR HIERDIE MISDADIGERS, HOE LANK MOET AL HIERDIE GOED NOG GEBEUR MET ONSE KINDERS VOOR JULLE JULLE OGIES GAAN OOOPMAAK. DIE WOORDE WAT EK WIL SE, KAN EK NIE, MAAR JOU F$$$$$$$ BARBAAR, MAG JY HEL TOE GAAN TOT IN LENGTE VAN DAE.

Karien ·

Paul,

Eksodus 21 verse 23-25 lees “As sy blywend beseer is, is die straf: ‘n lewe vir ‘n lewe, ‘n oog vir ‘n oog, ‘n tand vir ‘n tand, ‘n hand vir ‘n hand, ‘n voet vir ‘n voet, ‘n brandwond vir ‘n brandwond, ‘n wond vir ‘n wond en ‘n kneusplek vir ‘n kneusplek.” Dit staan ook in Deuternomium 19:21. Levitikus 24 verse 19 en 20 verwys ook daarna: “As iemand ‘n medemens beseer, moet aan hom presies dieselfde gedoen word: as hy iemand se been gebreek het, moet sý been ook gebreek word; as hy iemand se oog beskadig het, moet sý oog ook beskadig word; as hy iemand se tand uitgeslaan het, moet sý tand ook uitgeslaan word. Daar moet aan hom gedoen word wat hy aan sy medemens gedoen het.”

Paul ·

Baie dankie Karien, ek het dit ook opgesoek en dit is so. Jammer Carin. Maar wat maak ons met Jesus se uitsprake in die Nuwe Testamnent, daarin is sekere gedeeltes wat ek al gewens het dat ek daardie bladsy kon uithaal. Ek dink byvoorbeeld aan iets soos Matt 25:31-46. Hoe gaan staan ons voor God se oordele?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.