‘Babaverkragter’ in hof

hofhamertjie3ʼn Man van die Noord-Kaap wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn ses weke oue baba verkrag het, het Donderdag in die Kimberley-landdroshof verskyn.

Die saak is tot 12 Desember uitgestel wanneer die verdagte om borgtog sal aansoek doen. Die 24-jarige man word daarvan beskuldig dat hy die baba Dinsdagaand verkrag het. The Star berig dat die verdagte die baba se oom is. Volgens die berig word die baba in die hoësorg-eenheid van die Kimberley-hospitaal behandel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

11 Kommentare

Justi ·

Dis beter dat ek geen kommentaar lewer die keer nie. Sal die lelikste van die lelikste dinge kwytraak.

sidewinder ·

Hoe de wetter kry n man dit reg. ek wou leliker woord gebruik. Wat gaan deur sy sif brain. Ek het regtig nie n groot genoeg woorde skat om my walging uit te spreek nie. mag hy vrot in die tronk.

Jasper ·

Na die hofsaak moet hulle sommer met hom verby hou Dorpsplein toe.

annatjie ·

Dit sal so aan gaan tot die doodstraf terug gebring word ek wens die baba sterte toe en herste van binne af en jy jou vark brand hom dood hy is die skuum van die aarde ek hoop n groot persoon verkrag jou sodat jy kan dink wat jy aan die baba gedoen het jou gemors

Peter Says ·

Slegter as n hond, nie eens n dier is in staat tot soiets nie, Jasper, stem saam met jou, gee hom vir die gemeenskaap.

mickey ·

elke dag lees n mens van al die walglikste goed denkbaar en in ons land is hierdie drek n algemene leefwyse i,ons gewone mense moet leer om saam met ons afgryse en haat te lewe en te probeer sin maak om te wonder waar alles gaan eindig want so kan dit nie aangaan nie,die pyn waardeur die baba moes gaan is ondenkbaar maar more word so vuilgoed weer op die straat gelos want sy regte moet nie aangetas word nie. Ons regstelsel is niks werd nie dalk is dit tyd dat gemeenskappe reg in eie hande neem en n boendoe hof hou waar oortreders dadelik gestraf sal word met dieselfde wreedheid as wat sy slagoffer moes verduur

Natasha ·

Ek hoop nie hy kry borg nie want dit sal absoliete waansin wees…. en vir wat word dit uitgestel? Hys op heterdaad betrap, sluit die vuilgoed toe!!! Hy hoort nie in die samelewing nie… My gebede is by daai klein babatjie….

Rudi ·

Hierdie ou kort ‘n Ou Testamentiese straf. Hang is te goed vir hom, laat almal saamkom en hom stenig

Anita ·

Die staat moet nie nog tyd en geld mors op ‘n lang verhoor nie. Hoe kan iemand wat ‘n onskuldige baba verkrag het nog dink dat hy kan aansoek doen om borg en dan weer vrygelaat word. Hy verdien 100 maal lewenslank (in ‘n donker gat) en moet nooit weer die buitekant van die tronk sien nie, hy verdien nie die sonskyn daar buite nie. Die kind is vir lewenslank geskend.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.