‘Babaverkragter’ in hof

hofhamertjie3ʼn Man van die Noord-Kaap wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn ses weke oue baba verkrag het, het Donderdag in die Kimberley-landdroshof verskyn.

Die saak is tot 12 Desember uitgestel wanneer die verdagte om borgtog sal aansoek doen. Die 24-jarige man word daarvan beskuldig dat hy die baba Dinsdagaand verkrag het. The Star berig dat die verdagte die baba se oom is. Volgens die berig word die baba in die hoësorg-eenheid van die Kimberley-hospitaal behandel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

11 Kommentare

jongste oudste gewildste
Justi

Dis beter dat ek geen kommentaar lewer die keer nie. Sal die lelikste van die lelikste dinge kwytraak.

sidewinder

Hoe de wetter kry n man dit reg. ek wou leliker woord gebruik. Wat gaan deur sy sif brain. Ek het regtig nie n groot genoeg woorde skat om my walging uit te spreek nie. mag hy vrot in die tronk.

Jasper

Na die hofsaak moet hulle sommer met hom verby hou Dorpsplein toe.

annatjie

Dit sal so aan gaan tot die doodstraf terug gebring word ek wens die baba sterte toe en herste van binne af en jy jou vark brand hom dood hy is die skuum van die aarde ek hoop n groot persoon verkrag jou sodat jy kan dink wat jy aan die baba gedoen het jou gemors

Justi

Jasper ek stem 100% met jou saam hoor.