Bakkies kom huistoe, span teen Aus aangekondig

Die Springbok-slot Bakkies Botha. Foto: Gavin Stapleton/SAPA

Die Springbok-slot Bakkies Botha sal Vrydag terugkeer na Suid-Afrika van die wêreldbeker in Nieu-Seeland nadat hy sy derde besering opgedoen het in die toernooi.

Afrigter Peter de Villiers het Woensdagaand die span bekendgemaak wat teen die Wallabies sal speel in die kwarteindronde Sondag in Wellington. Die 22-tal is: 15. Patrick Lambie, 14. JP Pietersen, 13. Jaque Fourie, 12. Jean de Villiers, 11. Bryan Habana, 10. Morné Steyn, 9. Fourie du Preez, 8. Pierre Spies, 7. Schalk Burger, 6. Heinrich Brüssow, 5. Victor Matfield, 4. Danie Russouw, 3. Jannie du Plessis, 2. John Smit (kaptein), 1. Gurthrö Steenkamp. Die plaasvervangers is: 16. Bismarck du Plessis, 17. CJ van der Linde, 18. Willem Alberts, 19. Francois Louw, 20. Francois Hougaard, 21. Butch James, 22. Gio Aplon.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.