Balletdanser skuldig bevind aan suuraanval

Pavel Dmitrichenko net voordat hy Dinsdag gevonnis is

Pavel Dmitrichenko net voordat hy Dinsdag gevonnis is

ʼn Bolshoi-balletdanser is Dinsdag tot ses jaar tronkstraf gevonnis nadat hy ʼn suuraanval op die wêreldbekende Moskou-teater se kunsdirekteur beplan het.

Pavel Dmitrichenko en twee medepligtiges het die aanval op 17 Januarie op Sergei Filin uitgevoer, het die regter in ʼn distrikshof in Moskou gesê.

Filin is erg verbrand en byna blind gelaat ná die aanval. Hy ondergaan steeds mediese behandeling in Duitsland.

Lees ook:
Balletdanser pleit onskuldig op suur-aanval

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.