ʼn Bejaarde vrou en ʼn vierjarige seun is ernstig beseer nadat hulle Dinsdag omstreeks 17:00 in Pietermaritzburg deur ʼn veghond aangeval is.
“Die voorval het in Patrysweg, Eastwood in Pietermaritzburg plaasgevind,” het Chris Botha, woordvoerder vir Netcare911, gesê. “Besonderhede van die voorval is egter nog nie bevestig nie. Die polisie sal die voorval ondersoek.”
Die pasiënte is op die toneel behandel en na ʼn hospitaal geneem vir verdere behandeling.
Nou word die breed weer blameer! The outcome of any dog is determined by the hand that holds the leash …. Sal graag die feite agter die berig wil kry !
I would like to point out that there is NO SUCH BREED AS A “VEGHOND”, the breed that you are referring to is an AMERICAN PIT BULL TERRIER! Changing the name to veghond is nothing but sensationalism, and causes discrimination.
Secondly WHO decided that it was an American Pit Bull that attacked these people?
Is this dog registered? If not it is more than likely a cross breed! I
Please do not put blame on the breed! Responsibility sits with the owners!
WAT HET HIERVAN GEKOM MAROELA ???