Bejaarde man sterf na plaasaanval

Hennie Bentley. Foto: Facebook

Hennie Bentley (73) is Vrydagaand oorlede nadat hy en ander familielede vroeër die week aangeval en erg aangerand is op hul plaas in die Lochvaal-gebied buite Vanderbijlpark.

Bentley het saam met sy vrou, hul seun en die se vrou en ander familielede op die plaas gekuier toe hulle Dinsdagaand net na 20:00 aangeval is. Die familieplaas is sowat 25km buite Vanderbijlpark. Hardy Mileham het aan Maroela Media gesê vier mans het die huis binnegestorm en die familie begin vasbind. “Een van die oumas was in die kamer besig en het haar seun, die polisie en die voorman op die plaas ontbied nadat sy skote gehoor het. Oupa Hennie is geskiet en hulle het van die ander familielede waaronder my skoonpa erg aangerand.” Mileham sê die rowers het ʼn elektriese koord geknip om die familie mee vas te bind waarna die krag afgegaan het. Die voorman het intussen by die huis opgedaag en die mans het gevlug. Mileham sê die mans het sowat R500 en wapens gebuit.

Bentley is na die voorval in die hospitaal opgeneem en is Vrydagaand oorlede. Mileham se skoonpa is verskeie kere met ʼn voorwerp oor die kop geslaan en word steeds in die hospitaal behandel. “Die ander oupa het ook seergekry en is ook steeds in die hospitaal.” Hy sê van die ander familielede het ook beserings opgedoen. Volgens Mileham het die aanval het net sowat 20 minute geduur. “Ons glo dit sou ʼn lang uitgerekte proses gewees het indien hulp nie opgedaag het nie.” Mileham sê die rowers was onder meer met ʼn pistool, hamer, kettie en ʼn kous vol klippe gewapen. Die polisie kon nie onmiddellik vir kommentaar bereik word nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

11 Kommentare

Madevu ·

Daar is nie ‘n swart familie in Suid Afrika wat saans bevrees gaan slaap, dat hulle beroof of verkrag en vermoor gaan word deur blankes
Hulle kan bedags rond loop in blanke woon buurte sonder vrees dat hulle beroof gaan word
Hulle kan sonder vrees rond ry en weet dat hulle nie deur blankes ge Hi jack gaan word
Al die Kerke in blanke gebiede is om ring deur veiligheids hekke en heininghs
Die President het miljoene aan veiligheid bestee
Now moet ons “Love thy neighbour” ?

Trippie ·

Vandag huil my hart nogmaals.

Hierdie adder-nasie kom altyd in troppe om op die mees wreedaardigste wyse hul prooi(e) te bekruip, te martel en te vermoor. Hulle kan NOOIT my naaste wees nie !

Zuma sit veilig in sy Nkandla-woning wat met die belastingbetaler se geld gebou is, geen geld en moeite is ontsien om van die mees gevorderde sekuriteit gebruik te maak nie.

Aan die familie wat die aanval oorleef het – julle is in my gebede, ek bid vir jul spoedige herstel en innige simpatie met die verlies van jul geliefde.

Miss Knysna ·

When are us whites going to stand up and say NO MORE! We don’t stand together in any situation, what are we afraid of? Enough is enough.
Deepest sympathy to the family of this dear man.

Seg Net ·

Ons weet almal wart deesdae op die plase gebeur. Ons weet ook dat daar ‘n derde mag is wat agter hierdie plaas moorde is. Ook is ons bewus dat die regering dit goedkeur, deur hulle stilswye en die feit dat daar niks aan gedoen word nie.
Die Boere moet ten alle tye 24/7/365 gewapen wees en ten enige tyd ‘n aanval verwag. Hulle moet skiet om vrek te skiet. Indien ek hulle van enige raad kan wees, skaf vir julle ganse aan. Dit is die beste waghonde wat daar is en waarsku jou lank voor die tyd dat daar iemand aan die kom is, baie lank voor enige hond.
Meegevoel en sterkte aan die familie.

Antonie Geyser ·

Hulle word nou aangevuur met die aapsop en dagga-vrouens moet nie in die nag uitgaan as hulle geluide hoor nie.Kyk rond voordat julle gaan slaap.Boere!, Hou pompaksie haelgeweer waar jy dit so vinnig as moontlik in die hande kan kry, maar dit moet nie opsigtelik rondle nie.

Madevu ·

Ons moet now ‘n sterk leier kry nie ‘n HZ nie,maar ‘n man soos del la Ray of ‘n Christiaan de Wet wat alle blankes sal voor stem dit is now nie die wat getrou het of verlief is op die ander nie, maar wat glo dat die Here ons geskape het as blankes en dat hy dan ook mans en vrouens geskape het vir mekaar.
Ons sit vandag met die selfde problem as Israel, alles wat hulle doen is verkeerd al is dit om hulle self te verdedig
Satan is in sy noppies vandag as hy kyk hoe dit vandag gaan

Lindy Lombard ·

My pa is in Oktober 2011 op ‘n kleinhoewe net 2 plase vanwaar die Bentley’s woon net so wreed aangerand en in hulle geval was daar niks gesteel nie, alhoewel die SAP dit eers wou afmaak as net nog ‘n roof. Die 3 jong swart mans wat my pa aangerand het, het reguit vir hom gesê toe hy vra wat hulle wil hê – “Shut up you f**** white boer, we don’t want anything, we‘ve been sent to kill you”. Dit is nou amper 2 jaar later en na nog ’n poging deur die gemors om te probeer inkom in my bejaarde ouers se huis wat my ouers op cctv kamera vas gevang het waar die swart mans praat en hulle gesprek gaan oor hoe hulle moet probeer om in die huis te kom, maar nog steeds doen die polisie niks. Elke keer word daar ‘n nuwe ondersoek beampte of selfs ’n kolonel, selfs al Brigadiere aangestel om die saak te ondersoek, net vir die saak om weer ‘n stille dood te sterf. Soms wonder ons of die SAP nie kop in een mis is met die skelms en gediertes nie

Lindy Lombard ·

En soos ek Barrage polisie stasie ken, sal hulle ook nie kommentaar lewer nie! As hulle nie dockets verloor nie, dan vee hulle die sake onder die mat in! Hulle is useless!!! Hierdie saak gaan ook maar net nog ‘n statistiek word want die Barrage SAPD gaan dit wil afmaak as ‘n gewapende roof in plaas van ‘n m

Lindy Lombard ·

En soos ek Barrage polisie stasie ken, sal hulle ook nie kommentaar lewer nie! As hulle nie dockets verloor nie, dan vee hulle die sake onder die mat in! Hulle is useless!!! Hierdie saak gaan ook maar net nog ‘n statistiek word want die Barrage SAPD gaan dit wil afmaak as ‘n gewapende roof in plaas van ‘n moord wat dit is!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.