Bekende bergfietsryer doodgery

Burry Stander Foto: Facebook

Burry Stander (25) , ‘n bekende bergfietsryer van Suid-Afrika, is Donderdagmiddag glo deur ‘n taxi doodgery.

KZN Mountain Biking het bevestig dat Stander Donderdagmiddag gaan oefen het toe die ongeluk plaasgevind het. “Burry was een van ons beste bergfietsryers en een van die beste in die wêreld. Mag hy in vrede rus,” het ‘n woordvoerder in ‘n verklaring gesê.

Meer inligting volg.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.