Bekendstelling van ʼn alternatiewe model vir regstellende aksie

Die vakbond Solidariteit gaan Dinsdagmiddag te midde van sy hofsaak met die departement van korrektiewe dienste (DKD) ʼn alternatiewe model vir regstellende aksie bekend maak. Volgens Solidariteit gaan die bekendstelling by die “onvoltooide brug” op die Helen Suzman-deurpad plaas. Soos dié “onvoltooide brug” is Suid-Afrika se hoofstuk oor regstellende aksie nog nie klaar geskryf nie.

Die nuwe boek Regstellende trane: Waarom verteenwoordigendheid nie gelykheid is nie, deur dr. Dirk Hermann, word ook tydens die geleentheid bekendgestel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Willy ·

Die beste kandidaat vir die spesifieke pos. Ek kan nie dink aan ‘n beter plan nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.