Beseerdes was van skool vir spesiale behoeftes

Argieffoto: Netcare911

Die 46 kinders wat Maandagoggend in ‘n busongeluk in Pietermaritzburg beseer is, was van ‘n skool vir kinders met spesiale behoeftes.

Een van die leerlinge moes met ‘n helikopter na ‘n hospitaal geneem word nadat ‘n skoolbus teen ‘n skuinste in Taylor’s Halt, naby Pietermaritzburg, afgerol het, het Derrick Banks, woordvoerder van ER24, gesê. Die ander beseerdes is op die toneel behandel voordat hulle na ‘n hospitaal geneem is. Lees meer hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.