Betogers brand klaskamer af

Argieffoto

ʼn Klaskamer is gister tydens ‘n optog oor swak dienslewering in Tlapeng, naby Ganyesa, afgebrand.
Kolonel Emelda Setlhako, woordvoerder van die Noord-Wes polisie, het gesê die klaskamer is Dinsdagaand afgebrand na inwoners van ses dorpies in die Kagisano-Molopo omgewing Maandag reeds die strate in gevaar het om te eis dat ʼn 70km stuk pad, geteer word.
Volgens Setlhako is niemand tot dusver in hegtenis geneem nie.

– Sapa

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.