BFN-dogtertjie verbrand in huurhuis

Foto: Hero Burn Foundation Facebook-blad

‘n Sesjarige dogtertjie van Bloemfontein het Donderdag erg verbrand toe hul huurhuis in Bloemfontein afgebrand het.

Patricia Small, ‘n weduwee met 3 kinders, sê haar dogtertjie, Juarica, het sowat 72% brandwonde en ernstige interne brandwonde opgedoen. Sy is tans in ‘n staatshospitaal in Bloemfontein. Die gesin het glo alles in die brand verloor en het nie versekering gehad nie. Vir meer inligting, kontak die Hero Burn Foundation.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.