Billy Graham se toestand verswak

Blilly Graham

Blilly Graham

Die bekende Amerikaanse evangelis, Billy Graham, se toestand het die afgelope ruk baie verswak, aldus sy seun, Franklin.

Franklin is nie seker of sy 95-jarige pa eens weet van oud-president Nelson Mandela se afsterwe nie, aldus CNN. Graham het op 8 November, met sy verjaarsdag, nog ‘n kragtige evangelieboodskap in ‘n landswye TV-uitsending gebring.

Na raming het Graham tydens sy lewe vir sowat 215 miljoen mense in 185 lande gepreek – meestal as TV-prediker.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.