Bloem-ongeluk eis vier

Argieffoto. Foto: Netcare 911

Argieffoto. Foto: Netcare 911

Vier mense is dood en vier mense ernstig beseer in ‘n ongeluk Sondagaand op die Dealesville-pad in Bloemfontein.

“Drie voertuie was in die ongeluk betrokke,” het Chris Botha, woordvoerder van Netcare911, Maandag gesê. “Die beseerdes is na ‘n nabygeleë hospitaal geneem.”

Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.