Boer beroof en aangerand

Die Vrystaatse polisie is op soek na drie mans wat ʼn boer van Vredefort beroof en aangerand het op sy plaas.

Mahlomola Karedi, ʼn polisiewoordvoerder, het aan die SABC gesê dat die boer Saterdagoggend gereed gemaak het om sy plaashuis te verlaat toe drie gewapende mans hom aangeval het. “Hy is aangerand en vasgemaak en het ander ligte beserings opgedoen.” Die aanvallers het met meubels, twee vuurwapens en die boer se bakkie gevlug. Die polisie ondersoek ʼn saak van gewapende roof.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Barry Eksteen ·

As oud-Vredeforter dink en glo jy nie dit kan daar gebeur nie-waar gaan alles heen?

Barry Eksteen ·

As oud-Vredeforter dink en glo jy nie dit kan daar gebeur nie-waar gaan alles heen? -wat nou. Oorlog?

Leslie ·

Ongelukkig nie, as dit gaan gebeur is die grootste vyand die wit mense wat verraaiers is,en daar is vol op Afrikaners wat in die groep val
die enigste is maar hoop dat die Here in beide sal tree, want ons word uit gemoor
Die Swartes skuil agter Roof en Hi-Jacking om Blankes te vermoor, dit lyk beter in die buite land as net MOORD

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.