Bokke wys hul staal teen die All Blacks

Morné Steyn se akkurate skopvoet het Saterdag vir die Springbokke ʼn 18-5 oorwinning verseker oor die All Blacks.

Die besoekspan het deurgaans die balbesit en gebiedsvoordele gehad maar die Bokke het goed verdedig. Die Bokke was rustyd met 15-5 voor. Richard Kahui het kort voor rustyd vir die All Blacks punte aangeteken. Heinrich Brussow het ʼn skitterende wedstryd gehad en het bly balle steel. Die Vrystater is ook as speler van die wedstryd aangewys.

Lees Maandag meer oor die naweek se rugby in Polla Roux se weeklike bydrae op die Dié Groot Debat

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.