‘n Pa van Boshof in die Vrystaat wat van bloedskande verdink word, is Maandag borgtog geweier en na die hof vir seksuele misdrywe in Bloemfontein verwys. OFM berig die beweerde misdaad het oor verskeie jare plaasgevind.
Die pa, wie se identiteit nie bekend gemaak mag word nie om sy dogters se identiteite te beskerm, het glo drie kinders by sy 26-jarige dogter verwek. Een van dié kinders is onlangs dood.
Sy ander dogter is 21 jaar oud.
Die pa is in April vanjaar aangekeer nadat die polisie op ‘n wenk van die gemeenskap reageer het.
Phaladi Shuping, ʼn woordvoerder vir die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), het gesê die pa sal op 18 September in Bloemfontein onder meer tereg staan op twee aanklagte van verkragting.
Bron: OFM
Skiet dood die stuk skuim! Siek!! siek!! Borgtog geweier! Werk dit nog so in hierdie regstelsel?
Wel dis goeie nuus.
Bly borgtog is uiteindelik geweier. Gooi asb net die sleutel nou weg. En vir die wat so opkom oor ons die swartes barbare noem hierdie is ‘n voorbeeld van ‘n wit barbaar. So ek wag nou dat julle ons gaan aanvat oor ons hom ook beledig.
Jy het my OPDUIM !
Dis vir my baie ontstellend dat hy selfs DRIE kinders by sy eie bloed en vlees verwek het.
Ek is regtig NAAR !!!!
@Stoere Boer – wie se hy’s wit?
Hierdie barbare moet regtig ontman word, ek glo dit sal die einde wees van verkragtings
Wat gaan aan in ons samelewing? Skokkend!!
waar is hulle ma? So man moet gekastreer word
Seg Net, as dit my pa was, het ek hom SOWAAR VERMOOR ! Al sou dit nie kaalhand wees nie, maar vrek sal hy vrek !
En weg is die kommentaar. Maroela raak een groot sirkus.
Borgtog geweier vir ryp …. maar die wat moor kry borgtog … oe eh eh ! gaan my verstand te bowe.
Stoere Boer, hoe het jy die identiteit van die man vasgestel.
Mense mense, wat nog ? Satan loop rond soos n brullende leeu.
DIE VARK!!!
Ek se ook gooi weg die sleutel, maar my ander vraag is dit: Die dogter is nou al 26, kon sy nie al lankal self iets gedoen het nie? Hoekom moet die gemeenskap dit doen? Of was sy heeltemal ge’brainwash”? Ons sal seker nooit weet wat die regte waarheid is nie.