Brand by houtaanleg in JHB

ʼn Brand het Maandagaand by ʼn houtaanleg in Johannesburg uitgebreek.

Robert Mulaudzi, woordvoerder vir Johannesburgse nooddienste, sê brandbestryders het die brand by die aanleg in Malvern, Johannesburg, omstreeks 21:00 geblus voordat die hele gebou afgebrand het. Niemand is in die voorval beseer nie. Die oorsaak van die brand sal ondersoek word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.