Brand saai verwoesting

Inwoners kyk toe terwyl nagenoeg 10 plakkershuise afbrand. Foto's: Netcare911

ʼn Vuur het Dinsdag in die Plastic View-informele nedersetting, in die ooste van Pretoria, onstaan en omtrent tien plakkershuise tot op die grond afgebrand.

Volgens Jeffery Wicks, woordvoerder van Netcare911, is die brand glo deur ʼn kers begin. “Niemand is in die voorval beseer nie,” het Wicks gesê. 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.