Branderplankryer ernstig beseer ná groot golwe

Argieffoto

‘n Branderplankryer het Maandag ernstige beserings opgedoen nadat hy die groot golwe van Mainstrand naby Richardsbaai aangedurf het.

“Die man het omstreeks 14:00 op ‘n golf gery toe iets verkeerd geloop en hy ‘n besering aan sy bene opgedoen het,” het Chris Botha, woordvoerder van Netcare911, gesê. Paramedici het hom op die toneel stabiliseer en na ‘n Netcare-hospitaal geneem vir verdere behandeling.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.