Brandstofpryse styg

petrol-daal1-320x213Die prys van petrol en diesel styg Woensdag.

Die prys van petrol styg met 17c per liter terwyl die prys van diesel met 10c per liter sal styg. Gas styg met 18c per kilogram terwyl paraffien met 22c per liter styg. Die stygings van die brandstofpryse kom na drie maande se dalings. Die prys van 95-oktaan-petrol aan die kus staan nou op R12,82 per liter terwyl dit in die binneland op R13,19 per liter staan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Leeu loop ·

Ons almal het dit mos geweet. Net voor die verkiesing gaan dit aansienlik daal en net daarna met dubbel styg.

Karin Bothma ·

Geweet dit gaan gebeur. Dit is dieselfde storie elke jaar voor Kersfees. Maar so word daai gravy trein oorlaai dat die trokke een van die dae gaan ontspoor (hopelik).

Jasper ·

En n vorige vooruitskouing het gedui dat dit selfs sou daal ??????????. Dit raak mos nou skep tyd.

Peter Says ·

e-toll, werk nie, so daar moet op n ander manier geskep word, ek gaan vir my n donkiekar aanskaf.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.