Brandstofpryse vir Maart bekendgemaak

Motoriste moet gereedmaak vir ʼn groot verhoging in die petrolprys op 6 Maart.

Petrol se kleinhandelprys styg met 81c en diesel se groothandelprys met 58,38c. Die leiheffing is weer met ʼn paar sent verhoog, van 6.58c tot 10.96c, wat die algehele styging ietwat hoër as wat verwag is, gelaat het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

2 Kommentare

jongste oudste gewildste
Lian van den Heever

Hoe word die petrolprys saamgestel ? Wat is die rede vir die groot prysverhoging ?