Brandstofpryse weer bo R10 per liter

Die prys van brandstof sal Woensdag met 17c per liter verhoog en sal ‘n liter 95 loodvrye petrol in Gauteng motorist R10,09 uit die sak jag. Die departement van energie sê die prys van diesel sal met 15c per liter styg terwyl parrafien met 10c per liter verhoog sal word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.