Breinvliesontsteking eis Tukkie

‘n Student aan die Universiteit van Pretoria is Dinsdagoggend weens breinvliesontsteking oorlede.

Dominic Fugareu was vir langer as twee weke in die hospitaal, het SABC Woensdag berig. Alle studente wat kontak met Fugareu gehad het, het voorkomende behandeling ontvang.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Dalene van de Vyver ·

Ek benodig dringend inligting en prente:

Hoe kan sport / kultuur ‘n bydrae lewer tot die vooruitgang vir Suid-Afrika?
Die taak moet 5 A4-folios met 20% prente beslaan.

Help!!!! My gedagtes is op

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.