Britse toeris vermis in die Kaap

Wilkes McDermid

Die Britse toeris Wilkes McDermid word al vir langer as ʼn week in Kaapstad vermis.

Volgens Missing Children SA is McDermid die laaste keer gesien toe hy by sy hotel in Kaapstad uitgeboek het en later by ʼn kroeg in die Waterfront. Die Cape Argus het vroeër berig dat McDermid, ʼn finansiële dienste sagtewareprogrammeerder van Chelsea in Brittanje, op vakansie was in Kaapstad en op 26 Desember sou terugkeer na sy tuisland maar spoorloos verdwyn het.

Enigiemand met inligting kan Missing Children SA kontak by 072 647 7464.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.