Busbestuurder vas oor R19 m. se heroïen

handcuffs3-320x257‘n Malawiër is by die Beitbrug-grenspos buite Musina in Limpopo in hegtenis geneem nadat heroïen ter waarde van R19 miljoen in sy besit gevind is.

Brig. Hangwani Mulaudzi, woordvoerder van die polisie, sê die 45-jarige Makunkha Kennedy Manda het Vrydag in die Musina-landdroshof verskyn en is aangekla vir die besit van dwelms. Die saak is tot 27 Desember uitgestel wanneer hy om borg sal aansoek doen. Mulaudzi sê Manda is vroeg Vrydagoggend in hegtenis geneem. Hy sê Manda is ʼn busbestuurder vir ‘n Suid-Afrikaanse maatskappy.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.