Bykans 4 000 wapens vernietig

Argieffoto

‘n Totaal van 3 898 handwapens is Saterdag in Port Elizabeth deur die polisie vernietig.

“Tweeduisend van hierdie wapens is aan die staat verbeur en die balans is vrywillig aan die polisie oorhandig,” het lt.kol. Sibongile Soci, woordvoerder van die polisie in die Oos-Kaap, gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae