Bykans 6 000 vermis, vermoedelik dood ná vloede

Reddingspogings in Indië

Bykans 6 000 mense word vermis ná vloede Indië verlede maand getref het.

“5 748 mense word as vermis aangedui en die proses van vergoeding aan hul families sal Dinsdag begin,” het die minister van Uttarakhand, die provinsie wat die swaarste deur die vloede getref is, gesê. “Die aanname word gemaak dat dié persone oorlede is.”

Lees ook:
Massa-verassings in Indië ná vloede
Foto’s: Meer as 550 dood in Indië-vloede

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.