Chapman’s Peak weer gesluit vir verkeer

Die Wes-Kaapse departement van vervoer en die provinsiale ministerie van openbare werke het Donderdag bevestig dat Chapman’s Peak-rylaan weer tot verdere kennisgewing gesluit is.

EWN berig dat beamptes dit glo aan “helling mislukking” toegeskryf het. Hector Elliot, woordvoerder vir vervoer het gesê dat dié besluit geneem is weens die konstante reënval die afgelope ruk sodat ʼn inspeksie eers gedoen kan word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.