Charlize een van Hollywood se rykste aktrises

Charlize Theron. Foto’s van die ander aktrises volg onderaan die artikel.

Forbes-tydskryf het onlangs hul jaarlikse lys bekend gemaak van die aktrises wat die meeste per rolprent betaal word. Suid-Afrika se “goue meisie”, oftewel Charlize Theron, beklee die top tien in die sesde posisie met ʼn salaristjek van sowat R147 miljoen.

Hier volg Forbes se lys:

1. Angelina Jolie – $33 miljoen (R324 miljoen)
2. Jennifer Lawrence – $26 miljoen (R256 miljoen)
3. Kristen Stewart – $26 miljoen (R256 miljoen)
4. Jennifer Aniston – $20 miljoen (R196 miljoen)
5. Emma Stone – $16 miljoen (R157 miljoen)
6. Charlize Theron – $15 miljoen (R147 miljoen)
7. Sandra Bullock – $14 miljoen ( R137 miljoen)
8. Natalie Portman – $14 miljoen ( R137 miljoen)
9. Mila Kunis – $11 miljoen (R108 miljoen)
10. Julia Roberts – $11 miljoen (R108 miljoen)

Bron: Forbes

[nggallery id=147]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Seg Net ·

Stoompie as dit maar al was. Sy het haar ouma en familie afgeskryf en is nie die woord Afrikaner werd nie.

Fritz Rossouw ·

Ek stem saam. Sy is na my beskye meening, net so skeinheilig as die “aap regering”

Seg Net ·

Net jammerlik dat sy ook die naam Afrikaner deur die modder gesleep het deur ‘n fyngekarteld swart kop keend met ‘n baie donker velpigment aangeneem het.

Stoompie ·

En totaal beginselloos om karakters soos lesbene te vertolk! Ek gril my dood!

Magda Grobler ·

Sy dink sy is die kat se snor, maar het ‘n stink verlede, probeer ou Angelina Jolie na aap, sy kom nie eers naby Angie nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.