Coke ná 13 jaar nie meer top-handelsmerk

cokeCoca-Cola is na 13 jaar sy topposisie as handelsmerk kwyt, en is nou in die derde plek. Apple het volgens die jongste Interbrand-ranglys nou die topposisie ingeneem, gevolg deur Google.

Apple is nou $98,3 miljard werd.

Die volledige lys kan hier besigtig word

Herman Toerien

Meer oor die skrywer: Herman Toerien

Herman Toerien is ‘n veelsydige vryskutskrywer van Bloemfontein. Hy het ‘n Honneurs in Politieke Wetenskap, en kwalifikasies in Politieke Wetenskap, Staatsreg, Arbeidsreg en Ekonomie. Artikels en rubrieke uit sy pen het al in meer as 20 publikasies verskyn.

Deel van: Nuus, Wêreldnuus

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

3 Kommentare

jongste oudste gewildste
Erich Goosen

Het gedag Klipdrift sou nou inskuif in die Nr. 1 posisie.

Ver Van Ryn

Uit die top 20 ken ek net 12….ek bly seker maar iewers in ‘n grot…

Henk Vorster

Apple se markkapitalisasie vandag staan op $435 miljard