“Daar’s nie spanning in die DA” – Zille

Die video volg onderaan die berig.

Die video volg onderaan die berig.

DA-leier Helen Zille het gerugte dat daar spanning in die party broei, ten sterkste ontken.

Zille het vure probeer doodslaan nadat ‘n storm losgebars het oor die DA se standpunt oor regstellende aksie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Demokraat ·

Daar bestaan nie ‘n party / organisasie / vennootskap / sportklub ensomeer waar daar nie meningsverskille teenwoordig is nie. Natuurlik is die DA geen uitsondering nie al is dit ook oor ‘n baie gewigtige saak. Gelukkig is daar in alle gevalle baie meer saambindende faktore wat keer dat geringe verskille ‘n breuk veroorsaak. Die DA is rotsvas al probeer sommiges wigte indryf om krake te veroorsaak.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.