De Doorns: Twee groot vergaderings lê die naweek voor

De Doorns

Twee groot vergaderings gaan die naweek in De Doorns in die Wes-Kaap gehou word om plaaswerkers se bekommernisse te bespreek en om boere te help om die nuwe minimumloon in werking te laat tree.

Adj.pres. Kgalema ­Motlanthe gaan na verwagting Saterdag plaaswerkers en boere toespreek, het die Cape Times Vrydag berig. Fawu (die Food & Allied Workers Union) vergader later die dag met sy nagenoeg 2 000 lede oor arbeidsmakelary.

Boerdery regoor die provinsie het tussen November en Februarie tot stilstand gekom toe plaaswerkers begin betoog het teen swak lone en haglike lewensomstandighede. De Doorns was die middelpunt van die protesaksie.

Die betoging het daartoe gelei dat die daaglikse minimumloon vir plaaswerkers na R105 verhoog is.

Lees ook:
Planne vir Wes-Kaapse plase
De Doorns: Belastinggeld vir betogings gebruik
Minimumloon vir plaaswerkers tree in werking
Nuuskommentaar: Belangrike week vir Suid-Afrika
Nuuskommentaar: Zuma onder grootste druk van hy staatshoof geword het
Nuuskommentaar: Nuwe minimumlone vir plaaswerkers
Nuuskommentaar: Babelas na die wingerdgriep
“De Doorns is geen staking nie”
De Doorns: Sommige betogers werk dalk weer môre
De Doorns: Hoofweg gesluit
“Maak gereed vir grootskaalse moeilikheid landswyd”
De Doorns-onluste: Bawsi sê staking nie opgeskort nie
Betogings in die Wes-Kaap opgeskort
De Doorns-onluste: Naam van oorledene bekendgemaak
De Doorns: Joernaliste loop deur
De Doorns-onluste: ANC wil staking opskort
Wes-Kaap- onluste: Boere moet onderhandel sê minister
De Doorns-oproer: Polisie gebruik waterkanon
De Doorns: Joernalis se kar aan die brand gesteek
Wes-Kaap-betogings raak gewelddadig
Wes-Kaap-staking begin weer volgende week
Plaasarbeider-staking vir eers verby
Betogings in die Wes-Kaap nog “vreedsaam”
Minister vra vir vreedsame betogings
Wes-Kaap Cosatu vra vir landswye betogings
ANC lê klag teen Zille oor W-Kaapse onluste
De Doorns-oproer: Onderhandelings gaan dalk langer duur
De Doorns-oproer: Polisie hou situasie dop
De Doorns-oproer: Kwaadstokers glo met busse aangery
40 vas ná gewelddadige betogings in Swellendam
De Doorns-oproer: Verkneersknoop by pont naby Swellendam
De Doorns-oproer: Cosatu moet betogers nog eers inlig oor betogings
De Doorns: “Skiet die goed vrek,” sê polisie glo
De Doorns-staking: Boer beseer, paaie gesluit
De Doorns-staking vir eers opgeskort
De Doorns-staking: “Plaasarbeider” sterf, vyf beseer
De Doorns-staking: Boere versper pad na Ceres
De Doorns: Motorbande aan die brand gesteek, paaie versper
De Doorns: Matrieks verhoed om eksamen te skryf
De Doorns: ANC vra boikot van SA wyne
De Doorns-staking brei nou uit na ander dorpe
De Doorns: Polisie ontken hulle het betogers aangeval
De Doorns: Marikana het na die plase toe gekom
11 plaaswerkers van De Doorns in hegtenis geneem
De Doorns-boere vlug van plase
De Doorns-kinders glo te bang om skool by te woon
De Doorns-betogers verjaag Zille
KVBA onderhandel in De Doorns
Boer van De Doorns in hegtenis geneem
Stakende plaasarbeiders steek plase glo aan die brand

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.