Die afgelope 18 dae se petrolstaking, wat gedeeltes van die land tot stilstand geruk het, is verby.
Dit kom nadat vakbonde ‘n 8,5 persent verhoging vir alle werknemers en ‘n 10 persent verhoging vir werkers op die minimum skaal aanvaar het. Die vakbonde het aanvanklik aangedring op ‘n 11 persent verhoging. Die staking het vulstasies in veral Gauteng laat leegloop. Werkers moet teen Maandag weer op hulle pos wees.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
1 Kommentaar
Ek het nie eers agtergekom daar is ‘n staking nie, hehe