Die toebroodjie is vandag 250 jaar oud

Die toebroodjie vier vandag sy 250e bestaansjaar. Daar word wyd geglo dat John Montagu, die vierde Graaf van Sandwich, die persoon is na wie die toebroodjie, oftewel ‘sandwhich’, 250 jaar terug vernoem is. Montagu was ʼn groot dobbelaar en in 1762, tydens ʼn oornag dobbelsessie, het hy ʼn stuk beesfilet tussen twee snye brood versoek sodat hy kan eet terwyl hy aanhou kaarte speel. Die aristokrasie het onmiddellik dié nuwe mode aangegryp.

Jacaranda FM het vandag kenners en luisteraars vir hul gunsteling toebroodjievulsels gevra en ʼn lys van 250 saamgestel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.