Diereregteaktiviste bestorm laboratorium

Foto: Wikipedia

Foto: Wikipedia

Diereregteaktiviste in Brasilië het Vrydagoggend al skreeuend ’n laboratorium bestorm en 178 Beagles, waarop medikasie vir newe-effekte getoets is, bevry.

Die polisie het beskryf hoe ’n groot groep aktiviste, terwyl hulle “save the dogs” geskreeu het, die Instituto Royal Lab Laboratory bestorm en kort daarna met die honde weggejaag het.

Nog die honde, nog die aktiviste kon opgespoor word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.