Discovery-filmmaker sterf in vliegongeluk

John Driftmier

John Driftmier (30), ʼn Kanadese televisiedirekteur en kameraman, is Sondag in ʼn vliegongeluk in Kenia dood terwyl hy ʼn besig was om ʼn program Dangerous Flights te verfilm.

Hy en die vlieënier het gesterf toe die ligte vliegtuig waarin hulle was, naby ʼn berg neergestort het. Dangerouse Flights is ʼn Discovery-dokumentêr oor veerbootvlieëniers wat verantwoordelik is daarvoor om klein en private vliegtuie, regoor die wêreld af te lewer. Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend nie.

Roudienste vir Driftmier gaan na verwagting in Vancouver, Calgary en Ottawa gehou word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.